2019-klas sluit af met nóg ‘n eerste vir OMS

2019-klas sluit af met nóg ‘n eerste vir OMS

Met die matriekklas van 2019 wat sulke puik akademiese punte behaal het, het dié jaargroep bygedra tot nóg ’n eerste vir Oranje: * Die nege leerders in die top-50 in die Vrystaat in die 2019-eksamen is die eerste keer wat Oranje soveel toppresteerders oplewer. * Die...
De Wets laat die A’s inrol

De Wets laat die A’s inrol

’n Allemintige 24 onderskeidings en drie plekke onder die top-50 in die Vrystaat. Dís die merkwaardige prestasie deur die De Wet-sibbe van die Hoër Meisieskool Oranje. Die jongste van die drie, Lize, het haar ouer sussies, Elsa (24) en Estie (22) nagedoen deur ook agt...
Klas van 2019 kan 10 dokters oplewer

Klas van 2019 kan 10 dokters oplewer

Die Hoër Meisieskool Oranje se matriekklas van 2019 kan moontlik oor ’n klompie jare met tien mediese dokters spog.Agt van die 143 matrikulante gaan vanjaar medies begin studeer, almal aan die Universiteit van die Vrystaat. Die agt is Carmen Fichardt, Mandie de Wet,...
OMS-matrieks ’19 maak geskiedenis

OMS-matrieks ’19 maak geskiedenis

Die Hoër Meisieskool Oranje se matriekklas van 2019 het vroeg in die jaar rede vir groot feesvieringe verskaf met die puik akademiese uitslae wat hulle opgelewer het. Behalwe die slaagsyfer van 100% en universiteitstoelating van 91,6%, was dit die toppresteerders wat...