Viertal van OMS laat woorde van tonge rol

Viertal van OMS laat woorde van tonge rol

Vier redenaars van die Hoër Meisieskool Oranje het na die nasionale ronde van die ATKV se Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deurgedring. Dit word op 1 en 2 Oktober 2020 in Johannesburg aangebied. Die vier is dubbeld soveel as verlede jaar se twee. Vanjaar se...
Vier deur na drama-eindronde

Vier deur na drama-eindronde

Vier dramaleerders by Oranje, Busi Zoko, Hilda Olivier, Katie Reimers en Clarissa Delport (almal gr. 12) is vier van vyf Vrystaters en 74 landwyd wat tot die eindronde van die Nasionale Toneelkompetisie gevorder het. Hulle moes elkeen ’n video-oudisie instuur. Die...
VCSV wil “ships” help bou

VCSV wil “ships” help bou

– Deur Lana Loots (OMS-redaksielid) Die VCSV by Oranje hoop om vanjaar sterk en goeie verhoudings by leerders te help kweek, hetsy dit ’n verhouding met God of met medegelowiges is. Die tema van die VCSV (Verenigde Christen Studentevereniging) is dus tereg...
Nuwe onnie se hart klop musiek

Nuwe onnie se hart klop musiek

Die Hoër Meisieskool Oranje mag dalk verlede jaar twee pianiste onder die personeel verloor het, maar het ’n begaafde een in mnr. Piet Moolman bygekry. Mnr. Moolman het hom vanjaar by Oranje as musiekonderwyser aangesluit. Sy eerste liefde is die klavier wat hy...
Sanggroep begin jaar op ’n hoë “noot”

Sanggroep begin jaar op ’n hoë “noot”

Net soos wat die naam van Con Spirito beteken “musiek met geesdrif”, het die lede van Oranje se gewilde sanggroep die naweek maraton-oefensessies met geesdrif deurgewerk om seker te maak hulle begin die jaar op ’n hoë noot en nootvas. (Kyk hier hoe hulle oefen of hier...