Germarie en aflosspan skitter in Pta

Germarie en aflosspan skitter in Pta

Oranje se ster hekkiesloper Germarie Spershott het van Affies se uitnodigingsbyeenkoms in Pretoria met ’n trofee teruggekeer. Die gr. 9-leerder is Vrydagaand gekroon as die byeenkoms se beste hekkiesatleet vir meisies. Dít danksy haar blitsige tyd in die 300m vir...
Mikkela, 2 oud-Oranjes vir SA-span gekies

Mikkela, 2 oud-Oranjes vir SA-span gekies

Mikkela le Roux, ’n gr. 12-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje kan reeds op 17-jarige ouderdom haar buiging vir die Suid-Afrikaanse o.21-vrouehokkiespan maak. Sy, sowel as die Oranje-alumnae Saré Laubscher en Jacolene McLaren (albei matriek in 2018) is vir die...
Helde word toe heldinne in Mattiebeker

Helde word toe heldinne in Mattiebeker

Die Hatric Heroes het hulle naam gestand gedoen deur die helde van die Mattiebeker te wees. Dié hokkietoernooi, wat na die vorige skoolhoof, juf. Mariehetta Matthee vernoem is, is Woensdag en Donderdag vir ’n vyfde keer beslis en is deur die Heroes gewen. Vyf spanne...
Twee gewese Oranjes speel vir SA o.21

Twee gewese Oranjes speel vir SA o.21

Vir ’n tweede agtereenvolgende jaar spog die Hoër Meisieskool Oranje met twee oudleerders in die Suid-Afrikaanse o.21-hokkiespan. Dié span is vandeesweek op die interprovinsiale toernooi in Bloemfontein in aksie. Mia Barnard (20) en Saré Laubscher (18), albei nou...
Twee OMS-spanne SA se beste in ’19

Twee OMS-spanne SA se beste in ’19

Die eerste hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje het sy oorheersing in die Vrystaat onderstreep met ’n 10-1 sege in die eindstryd van die Vrystaatbeker. Die tien doele Saterdag in Bloemfontein teen die Hoërskool Sasolburg was sy meeste in ’n wedstryd vanjaar....