Ideaal verwesenlik met spreiligte

Ideaal verwesenlik met spreiligte

‘n Jarelange ideaal is Dinsdagaand by Oranje verwesenlik met die onthulling van die skool se spreiligte vir die netbalbane. Dit was die eerste keer aangeskakel en in gebruik geneem tydens die aandreeks wat vir ’n eerste maal aangebied is. Daar kan nou op vier verligte...
Eerste netbalspan gerat vir nog welslae

Eerste netbalspan gerat vir nog welslae

Met vier oorblywende lede van die 2019-span, twee nasionale spelers, agt provinsiale spelers, ’n gevestigde afrigter én die verwagting om op verlede jaar se sukses voort te bou, sal die soeklig vanjaar skerp op Oranje se eerste netbalspan val. Die eerstes is vandag op...
Protea gee raad aan jong netbalspelers

Protea gee raad aan jong netbalspelers

– Deur Karli van Heerden (gr. 9, OMS-redaksielid) Harde werk, opofferings en geloof in jouself. Dís die woorde waarmee Lefébre Rademan jong netbalspelers sal toerus en wat haar self tot by die netbalkruin gekry het. Dié afrigter by Oranje kan met gesag praat...
Netbal se gewildheid by OMS neem drasties toe

Netbal se gewildheid by OMS neem drasties toe

Die gewildheid van netbal by Oranje blyk die hoogte in geskiet het. ’n Ongekende 27 spanne, drie meer as in 2019, is vanjaar saamgestel. Die skool beskik oor ’n o.14G- en o.15G-span. Dít kan moontlik ’n eerste vir Oranje wees. Tussen 2000 en 2010 was daar dikwels net...
Flo doen haar tannie van ’93 na

Flo doen haar tannie van ’93 na

Flolinda Truter, gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje sal haar tannie van 26 jaar gelede nadoen wanneer sy in 2020 die leisels van die leerders opneem. Flolinda, oftewel Flo soos almal haar ken, is Woensdag as Oranje se hoofleier vir aanstaande jaar...