Maak só beste van Midmar-naweek

Maak só beste van Midmar-naweek

Die jaarlikse Midmarmyl by Howick het aangebreek en die Oranje-eende is al van laas jaar hard aan die oefen. Dit was net vlerkies wat klap en water wat spat sodat hulle gereed sal wees vir Sondag se swem. Die opwinding is aan die borrel en die meisies klets nou al vir...
Otto beëindig lang gala-droogte

Otto beëindig lang gala-droogte

Vir die eerste keer in meer as tien jaar het Otto Donderdag weggestap as die kampioen in die swembad. Hulle het ook die geesbeker gewen. Die gala is by die Kovsies aangebied. Otto kon laas voor 2010 (die presiese jaar is nie bekend nie) in die gala seëvier. Otto (513...
Vyf swemmers kwalifiseer vir SA opewater

Vyf swemmers kwalifiseer vir SA opewater

Vyf van Oranje se swemmers wat Saterdag in die Kovsie opewaterswemkampioenskap in aksie was, het kwalifiserende tye vir die senior nasionale kampioenskap geswem. Die kampioenskap is by Maselspoort aangebied. Die nasionale kampioenskap is op 7 en 8 Maart in...
Flo doen haar tannie van ’93 na

Flo doen haar tannie van ’93 na

Flolinda Truter, gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje sal haar tannie van 26 jaar gelede nadoen wanneer sy in 2020 die leisels van die leerders opneem. Flolinda, oftewel Flo soos almal haar ken, is Woensdag as Oranje se hoofleier vir aanstaande jaar...