Schimper-kwadraat tref teenstanders

Schimper-kwadraat tref teenstanders

– Deur Danielle Theron (OMS-redaksielid) Teenstanders wat vanjaar Oranje op die tennisbaan aandurf, mag by tye dink hulle sien dubbeld. Wanneer hulle boonop teen die identiese tweeling, Nina en Mia Schimper in ’n dubbelspelwedstryd te staan kom, word dit...
Oranje wéér tweede in tennistoernooi

Oranje wéér tweede in tennistoernooi

Die Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag naelskraaps teen Bloemhof in die eindstryd van die Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl vasgeval waar 12 van die land se beste spanne in aksie was. Dit was ‘n negende jaar ná mekaar wat hulle mekaar in die eindstryd gepak...
Tennisspan ná agt jaar onttroon

Tennisspan ná agt jaar onttroon

Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die naweek sy titel afgestaan wat hy die vorige agt jaar gedra het. Oranje is Saterdag in die eindstryd van die Absolut Menlo-tennistoernooi in Pretoria deur die Hoërskool Menlopark onttroon. Die skole het gelyk...
Bloemhof net-net baas op tennisbaan

Bloemhof net-net baas op tennisbaan

‘n Spannende tennisstryd het hom Vrydagoggend tussen Bloemhof en Oranje afgespeel. Vroegoggend het die o.19B en o.15A-spanne die aksie ingelei. Die o.15’s was aanvanklik baie gelyk, maar uiteindelik was dit Bloemhof wat teen middagete met 9-3 geseëvier...