Sanggroep begin jaar op ’n hoë “noot”

Sanggroep begin jaar op ’n hoë “noot”

Net soos wat die naam van Con Spirito beteken “musiek met geesdrif”, het die lede van Oranje se gewilde sanggroep die naweek maraton-oefensessies met geesdrif deurgewerk om seker te maak hulle begin die jaar op ’n hoë noot en nootvas. (Kyk hier hoe hulle oefen of hier...
Redenaars laat hul merk in Pta

Redenaars laat hul merk in Pta

Oranje se leerders het hulle goed van hulle taak gekwyt op die eindronde van die radikale redenaarskompetisie in Pretoria deur drie eerste plekke in te ryg. Vir die tweede agtereenvolgende naweek het Rehanjo Swanepoel met ’n eerste plek na Bloemfontein teruggekeer. Sy...
Só lyk Oranje se leiers en kapteine vir 2020

Só lyk Oranje se leiers en kapteine vir 2020

Oranje se drie hoofleiers gaan ’n besige jaar in 2020 hê. Flo Truter is verlede week as Oranje se hoofdogter vir aanstaande jaar aangewys. Jaden Henney en Jana Meyer is die twee onderhoofdogters. Flo is ook Brebner se hoofleidster. Jaden is die kaptein van die debat...