Die redenaars Rehanjo Swanepoel en Helené Jansen van Rensburg is tydens Oppie Tong Af se Vrystaatronde gekies om hulle slag op die nasionale ronde in Oktober in Midrand te wys.

* Tien leerders het deurgedring na die halfeindronde van die ATKV-redenaars op 1 Junie in Kroonstad. Hulle is:
Juniors:
Didi Nel
Lize Grobbelaar
Megan Lombaard
Seniors:
Marne Clase
Megan Vorster
Rehanjo Swanepoel
Carmi Du Plessis
Grieta Brummer
Liebe Botha
Vianke Herbst

* ‘n Verdere 19 Oranjeniete het na die Vrystaatronde van Radikale redenaars deurgedring wat 25 Mei in Betlehem plaasvind. Hulle is:
Lizen Pienaar
Liebe Botha
Megan Vorster
Hannalize Swanepoel
Katelyn Visser
Thobeka Nolombambi
Mieke Louw
Didi Nel
Meagan Straw
Danielle Spannenberg
Mia De Jager
Grieta Brummer
Marianne du Plessis
Carli Olivier
Rehanjo Swanepoel
Marne Clase
Mia Olivier
Helene Jansen Van Rensburg
Danielle Theron

Rehanjo Swanepoel (links) en Helené Jansen van Rensburg