051 – 4474681 admin@oranjemeisies.co.za

AFRIKAANS HUISTAAL

Oranje onderskei hulle jaarliks tydens die matriekeksamen.  Vir die tiende agtereenvolgende jaar eindig Oranje in die 2018-eksamen eerste uit al die skole in die Vrystaat. Al die matrieks slaag Afrikaans huistaal met ’n gemiddeld van 70,4%. Agtien onderskeidings is behaal.

Die leerders skryf jaarliks vir verskeie skryfkompetisies in, soos die Poort-kompetisie (prosa / poësie) en die NALN-Skrywersvereniging se skryfkompetisie.

Gr. 10- tot gr. 12-leerders woon jaarliks ’n drama-opvoering, aangebied deur ’n professionele toneelagentskap by. Gr. 10’s se opvoering handel oor beeldspraak.  Vir gr. 11’s is die leerders se drama, My Japan, wat opgevoer word. Die matriekleerders woon twee opvoerings by – een oor hulle voorgeskrewe drama, sowel as een oor hulle voorgeskrewe prosawerk.

Oranje se Afrikaanse departement bestaan uit ’n groep baie ervare onderwysers.  Mej. Lucia Theron is die vakhoof. Die vakonderwysers is me. Lucia Theron (gr. 11 tot gr. 12),  Corné Marais (gr. 8 tot gr.9), Erika Steyn (gr. 8 to gr. 10) en mevv. Johanette Jacobs (gr. 10 tot gr. 12), Renette van der Walt (gr. 10 tot gr. 12) en Christine Hugo (gr. 8 tot gr. 11).

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999

Ons Skool

Die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ’n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.

Lees meer...


Oranje het ’n uitstekende akademiese rekord. Die skool het in 2018 oudergewoonte onder die top 50 skole in die Vrystaat geëindig.

Vyf leerders het onder die top 50 akademiese slimkoppe in die Vrystaat geëindig.

Lees meer...


Kultuur

Oranje is ‘n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is. Die veelsydigheid van aktiwiteite en die leerderdeelname is genoeg bewys hiervan.

Lees meer...


Sport

Oranje beskik oor toegewyde en professionele afrigters en maak ook van goed gekwalifiseerde buite-afrigters gebruik. 

Alhoewel ons baie trots is op ons nasionale en provinsiale sportlui, is die skep van geleenthede vir almal ’n groot prioriteit.

Lees meer...

 


Kontak Ons

3 Harry Smithstraat, Arboretum,
Bloemfontein, 9301

+27 (0) 51 4474681

Volg Ons