MUSIEK
Musiek as vak word by Oranje vanaf gr. 10 tot gr. 12 aangebied.
Om die vak te kan neem moet leerders die vaardigheid van gr. 3 in enige praktiese musiekinstrument bereik het, asook ‘n musiekteorie vaardigheid met ‘n minimum standaard van gr. 2.
As vak behels dit ses periodes ‘n week, waarvan twee periodes musiekgeskiedenis is, twee periodes musiekteorie en twee periodes prakties.
Praktiese eksamens word twee keer per jaar afgeneem in elke leerder se instrument net voor die Junie- en November skriftelike eksamens begin.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395