051 – 4474681 admin@oranjemeisies.co.za

SOSIALE WETENSKAP

Sosiale wetenskap is ’n kombinasie van die twee vakke: geskiedenis en geografie.
Geskiedenis is die studie van verandering en ontwikkeling in die samelewing oor die tyd heen. Dit is om te leer hoe om op ’n gedissiplineerde manier oor die verlede en by implikasie die hede te dink.
Geografie is die studie van die menslike en fisiese omgewing. Dit help ons om die komplekse wêreld te verstaan. Temas wat ondersoek word, is die atmosfeer, landvorme, ekosisteme en die impak van die mens op die aarde.
Kaartvaardighede hou verband met die interpretasie van topografiese en ortofotokaarte.
Hierdie vak bied jou die geleentheid om jou kennis uit te brei, navorsing te doen en jou kreatiwiteit te ontwikkel in verdere studie in geografie in gr. 10 tot gr. 12.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999

Ons Skool

Die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ’n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.

Lees meer...


Oranje het ’n uitstekende akademiese rekord. Die skool het in 2018 oudergewoonte onder die top 50 skole in die Vrystaat geëindig.

Vyf leerders het onder die top 50 akademiese slimkoppe in die Vrystaat geëindig.

Lees meer...


Kultuur

Oranje is ‘n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is. Die veelsydigheid van aktiwiteite en die leerderdeelname is genoeg bewys hiervan.

Lees meer...


Sport

Oranje beskik oor toegewyde en professionele afrigters en maak ook van goed gekwalifiseerde buite-afrigters gebruik. 

Alhoewel ons baie trots is op ons nasionale en provinsiale sportlui, is die skep van geleenthede vir almal ’n groot prioriteit.

Lees meer...

 


Kontak Ons

3 Harry Smithstraat, Arboretum,
Bloemfontein, 9301

+27 (0) 51 4474681

Volg Ons