KRY DIE NUUTSTE UIT ORANJELAND HIER

KRY DIE NUUTSTE UIT ORANJELAND HIER

Al Oranje se nuus word op ons sosiale media gedeel, volledig en gereeld. Besoek gerus hierdie blaaie om die nuutste van Oranjeland te sien. Facebookblad  Instagramblad  
SPAN MIK NA 8STE KEER AS NR. 1 IN SA

SPAN MIK NA 8STE KEER AS NR. 1 IN SA

Nadat die Covid-19-pandemie Oranje se eerste hokkiespan in 2020 weerhou het van ’n agtste agtereenvolgende jaar as die nr. 1 span in die land, hoop hulle om vanjaar die teenstanders én die pandemie ore aan te sit. Oranje het vir sewe jaar (tussen 2013 en 2019)...
1STE NETBALSPAN GERAT VIR 2021

1STE NETBALSPAN GERAT VIR 2021

Ná bykans ’n hele netbaljaar deur die Covid-19-pandemie in 2020 uitgewis is, sal die eerste netbalspan van Oranje swaar leun op sy twee mees ervare spanlede. Die netbalseisoen begin Dinsdag met Oranje se aandreeks. Kaptein Janine Moolman en onderkaptein Eilir Lindeque...