Guinevere ons eie top-fotograaf

Guinevere ons eie top-fotograaf

– Deur Carla Fourie Met ’n bekende pa as fotograaf en ’n oog vir kuns was dit seker vir Guinevere Pretorius bestem om ook agter die kameralens in te klim. Dié gr. 12-leerder in OMS het selfs al begin geldmaak met haar onderneming, G Photography. Sy neem al...
Tegnologie-onnie net so bedrewe op verhoog as in klas

Tegnologie-onnie net so bedrewe op verhoog as in klas

– Deur Carla Fourie ’n Klompie van die jonger onnies by Oranje is nie net goeie onderwysers nie, maar kan ook ’n noot hou. Juf. Andrea Liebenberg, wat die vak tegnologie aanbied, het vanjaar die derde onnie geword om in ’n sanggroep te sing. Sy het haar by juf....
Drie adminpersoneel se dogters binne dag verloof

Drie adminpersoneel se dogters binne dag verloof

Driedubbele ja’s binne net 17 uur. Die dogters van drie adminpersoneel by die Hoër Meisieskool Oranje het rondom Nuwejaarsdag op ’n streep die ja-woord gegee. Twee van die drie verloofdes is oud-Oranjes. Mevv. Chantelle Botes, Lida Ezendam en Jeanine Kuntzman gaan...
Eendjies stap in ‘n ry danksy sportorganiseerder

Eendjies stap in ‘n ry danksy sportorganiseerder

Al die reëlings wat verband hou met die interskole teen die Hoër Meisieskool Bloemhof kan maklik iemand teen die mure uitdryf en vir ‘n massiewe hoofpyn sorg. Maar mnr. Niel Theart, die skool se sportorganiseerder, is nie net enige persoon nie. Hy behartig die...
Chloë doen Dory se woorde gestand

Chloë doen Dory se woorde gestand

“Just keep swimming, just keep swimming…” is die bekende woorde van die vis Dory in die rolprent Finding Dory. Chloë le Roux, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje neem dít beslis ter harte. Sy het onlangs in Toulouse, Frankryk aan...