Jul 14, 2020 | Nuus, Sport
– Deur Charlotte Doubell Oranje se gelukbringer, hoofondersteuner, ’n simbool van vreugde, hoop en goeie gees. Dis Die Eend wat staan vir tradisie en trots. Sy simboliseer liefde vir die skool en haar mede-Oranjeniete. Sy is ‘n vrolike geel spatsel met ‘n...
Aug 12, 2019 | Nuus, Sport, Swem
Om in Slowenië te gaan swem, was ’n puik ervaring en een wat sy nooit sal vergeet nie, sê Miché Johns. Dié gr.8-leerder het in Julie aan die Austrian Cup, ‘n internasionale swemkompetisie in die 5km opewater meegeding. Sy het vyfde in die jeugafdeling (13 tot 14 jaar)...