✓ skryf Lienke toe kêrel haar voor dogters uitvra

✓ skryf Lienke toe kêrel haar voor dogters uitvra

Dit het Vrydag ‘n ge-oooh en ‘n ge-aaah gevolg deur ‘n gejuig in die matriekvierkant by die Hoër Meisieskool Oranje afgegee toe ‘n matriekseun voor ‘n groep leerders ‘n matriekdogter die grootste vraag op skolevlak kom vra het...
Maak só beste van Midmar-naweek

Maak só beste van Midmar-naweek

Die jaarlikse Midmarmyl by Howick het aangebreek en die Oranje-eende is al van laas jaar hard aan die oefen. Dit was net vlerkies wat klap en water wat spat sodat hulle gereed sal wees vir Sondag se swem. Die opwinding is aan die borrel en die meisies klets nou al vir...
Geskenk van die Here, sê Flo oor taak

Geskenk van die Here, sê Flo oor taak

Sy is vreeslik opgewonde, maar terselfertyd ook ’n bietjie oorweldig deur die taak, sê aanstaande jaar se hoofdogter, Flo Truter. Oranjeniete het hulle vertroue in Flo gestel om hulle in 2020 te lei. Sy is vroeër vandeesmaand op die prysuitdeling as hoofdogter...
Nagtegalkore bekoor in S’bosch

Nagtegalkore bekoor in S’bosch

‘n Aand om te beleef. Dís hoe Donderdagaand se koorvertoning in Stellenbosch beskryf kan word wat die interskole-naweek amptelik van stapel laat loop het. Daar was ‘n totaal van ses uitstekende kore op die verhoog. Die aand het met die Hoërskool...