Mia hou haarself (en ander) fiks tydens inperking

Mia hou haarself (en ander) fiks tydens inperking

– Deur Danielle Theron Mia Olivier het tydens die Covid19-grendeltydperk besluit om haar liefde vir oefening met ander te deel en hulle uit te daag om saam met haar te oefen, al sou dit by hulle huis voor ’n selfoonskerm wees waarin hulle haar kon volg. Mia,...
Schimper-kwadraat tref teenstanders

Schimper-kwadraat tref teenstanders

– Deur Danielle Theron (OMS-redaksielid) Teenstanders wat vanjaar Oranje op die tennisbaan aandurf, mag by tye dink hulle sien dubbeld. Wanneer hulle boonop teen die identiese tweeling, Nina en Mia Schimper in ’n dubbelspelwedstryd te staan kom, word dit...
Indrukstorie: Bloemhof-inter vol herinneringe

Indrukstorie: Bloemhof-inter vol herinneringe

Oranje is bevoorreg om geleenthede soos die naweek se jaarlikse interskole teen Bloemhof te hê. Wanneer ons 05:00 gereed sit om die lang pad aan te pak, klop opgewonde harte, want ons weet ‘n naweek van pret, talenttentoonstelling en nuwe vriendskappe lê voor. Die...
Alri en perd Yadka trap weer diep spore

Alri en perd Yadka trap weer diep spore

Alri Bosch, ’n gr. 9-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje het tweede geëindig in die junior-afdeling (14 tot 18 jaar) in die Fauresmith Nasionale Uithourit-kampioenskap. Sy en haar perd, Ratswolf Yadka, het die uithourit wat oor 206km strek die afgelope...