Grap word passie vir musikant Magé

Grap word passie vir musikant Magé

– Deur Jana Campbell Geesbou, lawwe aantrek, rasieleiers wat Woensdaeperiodes kortknip en die laaste drie jaar Magé Troskie se parodië, is waarna Oranjeniete voor ’n interskole uitsien. Magé (gr. 11) laat die hele skool saamstem daar is nie nog ’n skool soos...
Sanggroep begin jaar op ’n hoë “noot”

Sanggroep begin jaar op ’n hoë “noot”

Net soos wat die naam van Con Spirito beteken “musiek met geesdrif”, het die lede van Oranje se gewilde sanggroep die naweek maraton-oefensessies met geesdrif deurgewerk om seker te maak hulle begin die jaar op ’n hoë noot en nootvas. (Kyk hier hoe hulle oefen of hier...
Universiteit ontvang eendjies met ope arms

Universiteit ontvang eendjies met ope arms

Ná ‘n 12 uur lange busrit na Stellenbosch arriveer die gr. 11- en gr.12-leerders van die Hoër Meisieskool Oranje Donderdag by die Universiteit Stellenbosch. Die leerders het na ‘n voorlegging oor die universiteit geluister en is op ‘n begeleide toer...
Van plaashond tot superster

Van plaashond tot superster

Kevin, die hond wat die rol van Sandy in Annie vertolk het en ‘n groot gunsteling was, moes deur ‘n streng keuringsproses én maande se repetisies gaan om dit eindelik tot op die planke te maak. Kevin, ‘n Golden Retriever het vele harte tydens die...