Jul 7, 2020 | Atletiek, Hokkie, Landloop, Lewensredding, Multisport, Nuus, Sport, Swem, Tweekamp
– Deur Karli van Heerden Om nege sportsoorte aan te pak (en Vrystaat-klere in hulle almal te behaal) beteken Miché Johns moet elke bietjie tyd in ’n dag aanwend. Dit behels dat sy soggens reeds om 05:00 in die swembad spring. En saans maak sy eers teen 18:30...
Feb 25, 2020 | Netbal, Nuus, Sport
– Deur Karli van Heerden (gr. 9, OMS-redaksielid) Harde werk, opofferings en geloof in jouself. Dís die woorde waarmee Lefébre Rademan jong netbalspelers sal toerus en wat haar self tot by die netbalkruin gekry het. Dié afrigter by Oranje kan met gesag praat...