Jun 19, 2020 | Akademie, Netbal, Nuus, Sport, Verbruikerstudie
– Deur Mia de Jager Oranje het in 2015 die boerpot getref toe juf. Karlien Janse van Vuuren by Oranje as wiskunde-onderwyser aangesluit het. Vyf jaar later het nóg ’n lid uit die Van der Merwe-familie, haar jonger sussie juf. Kobi-Mari Rautenbach, gevolg. Sy is...
Feb 19, 2020 | Musiek, Nuus
Die Hoër Meisieskool Oranje mag dalk verlede jaar twee pianiste onder die personeel verloor het, maar het ’n begaafde een in mnr. Piet Moolman bygekry. Mnr. Moolman het hom vanjaar by Oranje as musiekonderwyser aangesluit. Sy eerste liefde is die klavier wat hy...