BEKENDE ALUMNI

Oranje het oor 110+ jare duisende (nagenoeg 10 000) matrieks opgelewer waarvan etlike ná skool in hulle beroepsveld of ander gebiede uitgestyg of bekendheid verwerf het.

Hier is van die heel bekendste alumni (nooiensvan en jaar gematrikuleer/skool verlaat in hakkies):

EERSTES

Gladys Steyn (1907) – Eerste vroulike advokaat in Suid-Afrika

Nellie Swart (De Klerk, 1918) – Eerste staatspresidentsvrou van die Republiek van Suid-Afrika

Leonora van den Heever (1942) – Eerste vroulike appèlregter in Suid-Afrika

Elsa Lamb (1952) – Eerste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n filmstel ontwerp

Dalena Coetzee (Dreyer, 1959) – Stigter van Medcodelink wat ’n eerste vir Suid-Afrika in die mediese industrie is

Joan van der Poel (1960) – Eerste vrou bevorder tot generaal-majoor in die Suid-Afrikaanse weermag

Lilla du Preez (1974) – Eerste vroulike bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse vloot

AKADEMICI

Rensia Robinson (Odendaal, 1955) – Waardevolle literêre navorsingsbydraes

Anelize Theron (1969) – Betrokke by die internasionale wiskunde-olimpiade en verteenwoordiger primêre wiskunde wêreldkompetisie

Naòmi Morgan (1976) – Internasionaal bekroonde kenner en professer in Frans, Universiteit van die Vrystaat & tot ridder geslaan deur die Franse regering

Erika de Wet (1985) – Professor in internasionale staatsreg, Universiteit Amsterdam

Jaqueline du Toit (1988) – Professor & Internasionaal erkende kenner in Semitiese tale

Leonora Jackson (Raath, 1988) – Baanbrekerswerk in die Griekse tragedie aan die Dramaskool van die Universiteit van Durban-Westville

Carlé Sharp (1989) – Hoogleraar aan die Universiteit van Houston

KUNSTE

Mariechen Naudé (Van Rijn, 1936) – Baanbrekerswerk op toneelgebied

Olga Rademan (Troskie, 1942) – Uitmuntende musiekloopbaan

Hanlie van Niekerk (1945) – Internasionaal erkende operasanger

Christine du Plessis (Rautenbach, 1945) – Internasionaal erkende kunsskilder en sanger

Dulcie van den Berg (Smit, 1946) – Akteur

Laura Rautenbach (1949) – Bekroonde beeldhouer

Beatrix Bosch (Van Rensburg, 1952) – Internasionaal bekroonde vir haar leerkunswerk

Berna Ackerman (Cloete, 1954) – Bekroonde musikus en skrywer

Christine Basson (1959) – Akteur

Lyn Smuts (1968) – Internasionaal erkende kunstenaar

Clarabelle van Niekerk (1969) – Internasionaal erkende kunstenaar

Reza de Wet (1969) – Bekroonde dramaturg

Ilse Fourie (Potgieter, 1972) – Internasionaal erkende kunstenaar

Anine Barnard (Bosch, 1975) – Internasionaal erkende etskunstenaar

Naòmi Morgan (1976) – Vertaal verskeie treffer-toneelstukke uit Frans na Afrikaans en Afrikaanse liedjies na Frans

Nadia Burgess (Lindeman, 1976) – Internasionaal erkende musikus

Bambie Heiberg (1977) – Internasionaal erkende musiekloopbaan

Sonia Cobano (De Waal, 1980) – TV-sjef

Heidi Edeling (1983) – Nasionaal erkende musiekloopbaan, Idols-afrigter en uitvoerende hoof van Ghoema-musiektoekennings

Heléne Lombard (1986) – Akteur

Saartjie Botha (1990) – Bekroonde dramaturg, vertaler, verwerker, vervaardiger en direkteur van die Woordfees

Martelize Kolver (1991) – Akteur

Hanlé Barnard (1994) – Akteur

Lulu Botha (1997) ­– Akteur

Ann Hirsch (2002) – Akteur en kommediant

Hillétje Bashew (Möller, 2002) – Akteur en musikant

Esté Rabé (Nell, 2008) ­­– Stigter en sanger van die groep Bottomless Coffee Band

Schoemé Grobler (2011) – Akteur

Loané van Sandwyk (2011) – Akteur en sanger

Anika du Toit (2011) – Akteur

SPORT

Hilda Burnett (Nienaber, 1945) – Protea-hokkiespeler & bevelvoerder van die Suid-Afrikaanse Leërkollege vir vroue

Laura Rautenbach (1949) – Protea-hokkiespeler

Lynette Ferreira (Baird, 1954) – Protea-netbalspeler en -kaptein & Protea-netbalhulpafrigter & Protea-basketbalspeler

Olivia Belcher (Kapp, 1960) – Internasionale meesterswemmer

Inge Bremer (1963) – Internasionale meesteratleet

Aryna Edwards (Lombard, 1971) – Protea-hokkiespeler & Protea-keurder

Bambi Heiberg (1977) – Internasionale atleet

Stefanie Hefer (1980) – Bekroonde skerpskutter

Ané van Heerden (Serfontein, 1981) – Nasionale duiker

Amanda Coetzer (1988) – Internasionale tennisspeler (in ’n stadium derde op wêreldranglys)

Karen Allers (1995) – Internasionale swemmer

Pietie Coetzee (1996) – Protea-hokkiespeler & Suid-Afrikaanse biathlonspan

Anli Kotzé (1997) – Protea-hokkiespeler

Charlene Hertzog (Du Toit, 1997) – Protea-netbalspeler en -kaptein

Jeanne Mattheus (1998) – Presteerder in perde uithourit

Anchen Nel (Du Plessis, 2003) – Protea-netbalspeler

Cornelle Holtzhausen (Botha, 2010) – Protea-hokkiespeler

Simoné Gouws (2017) – Protea-hokkiespeler

MEDIA

Anneke van Niekerk (Keyter, 1947) – Bekroonde joernalis

Amy Schoeman (Tromp, 1958) – Internasionaal bekroonde fotograaf

Marieta Lamprecht (van der Walt, 1959) – Internasionaal erkende fotograaf

Dene Smuts (1966) – Bekroonde joernalistieke loopbaan

Merwelene van der Merwe (1976) – Internasionaal erkende fotograaf

Liezl Zunckel (Olivier, 1990) – Nuusleser op SABC2

Antonia Steyn (1995) – Bekroonde fotograaf en vervaardiger

Benescke Janse van Rensburg (Botha, 1999) – Radio-omroeper

Elma Smit (2000) – Televisie-aanbieder en radio-omroeper 

MEDICI

Elize Dyason (1943) – Senior mediese beampte, Boksburg-Benoni Hospitaal

Trysie Grobler (Du Rand, 1958) – Internasionaal erkende voorligtingsielkundige

Carlé Emden (Sharp, 1989) – Professor & Internasionaal erkende sielkundige

Renata Schoeman (1993) – Internasionaal erkende psigiater

MODELWERK

Sonia Cobano (De Waal, 1980) – Internasionaal erkende model

Ansolet Rossouw (2018) – Internasionale model

ANDER

Saartjie Potgieter (Pretorius, 1936) – Bekroonde maatskaplike werker

Esther Geldenhuys (Burger, 1939) – Internasionaal erkende rooskenner

Essie Honiball (Wiese, 1941) – Baanbrekerswerk met Eden-dieet wat gelei het tot ’n gesondheidsdeurbraak

Hilda Burnett (Nienaber, 1945) – Bevelvoerder van die Suid-Afrikaanse Leërkollege vir vroue

Estelle Bester (1956) – Baanbrekerswerk vir behuising in Soweto gedurende die 1980’s

Anna van der Hoven (1962) – Professor & Erkende kriminoloog

Marthinette Stretch (Van Tonder, 1965) – Professor & Internasionaal erkende voedselwetenskaplike

Dene Smuts (1966) – Parlementslid

Mag Marais (Louw, 1975) – Bekroonde vir bevordering van Afrikaans

Elmarie Prinsloo (1990) – Uitvoerende direkteur van die Bloemfontein Skou

Annette Muller (2002) – Forbes se top tien lys van vroue wat die gesig van tegnologie verander

Emme-Lancia Faro (2010) – Vereer vir haar bydrae tot sukses van studentebehuising

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999