BEKENDE ALUMNAE
Oranje het oor die jare duisende matrieks opgelewer waarvan etlike ná skool in hulle beroepsveld of ander gebiede uitgestyg of bekendheid verwerf het.
Hier is ‘n lys van die bekendste alumnae waarvan ons bewus is (nooiensvan en jaar gematrikuleer/skool verlaat in hakkies):
* Weet jy van iemand wat op dié kan kom? E-pos ruan@oranjemeisies.co.za met die info.
EERSTES
Gladys Steyn (1907) – Eerste vroulike advokaat in Suid-Afrika
Nellie Swart (De Klerk, 1918) – Eerste staatspresidentsvrou van die Republiek van Suid-Afrika
Leonora van den Heever (1942) – Eerste vroulike appèlregter in Suid-Afrika
Hilda Burnett (Nienaber, 1945) – Eerste vroulike kolonel & eerste vrouebevelvoerder van ‘n Suid-Afrikaanse leërbasis (SA Leërkollege Vir Vroue)
Elsa Lamb (1962) – Eerste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n filmstel ontwerp
Dalena Coetzee (Dreyer, 1959) – Stigter van Medcodelink wat ’n eerste vir Suid-Afrika in die mediese industrie is
Joan van der Poel (1960) – Eerste vrou bevorder tot generaal-majoor in die Suid-Afrikaanse weermag
Lilla du Preez (1974) – Eerste vroulike bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse vloot
AKADEMICI
Rensia Robinson (Odendaal, 1955) – Waardevolle literêre navorsingsbydraes
Anelize van Biljon (Theron, 1969) – Betrokke by internasionale wiskunde-olimpiade & eerste vroulike departementshoof aan die UV se Rekenaarwetenskap en Informatika
Naòmi Morgan (1976) – Internasionaal bekroonde kenner en professer in Frans, Universiteit van die Vrystaat & tot ridder geslaan deur die Franse regering
Murdoch Watney (1981): Professsor in regsdepartement van die Universiteit van Johannesburg.
Erika de Wet (1985) – Professor in internasionale staatsreg, Universiteit Amsterdam
Jaqueline du Toit (1988) – Professor & Internasionaal erkende kenner in Semitiese tale
Leonora Jackson (Raath, 1988) – Baanbrekerswerk in die Griekse tragedie aan die Dramaskool van die Universiteit van Durban-Westville
Carlé Sharp (1989) – Hoogleraar aan die Universiteit van Houston
Renata Schoeman (1993) – Medeprofessor in leierskap & hoof van die MBA-spesialisasiegebied van gesondheidsorgleierskap aan die sakeskool van die Universiteit Stellenbosch
KUNSTE
Mariechen Naudé (Van Rijn, 1936) – Stigterslid van Kovsies se dramadepartement en voorsitter van destydse Sukovs
Olga Rademan (Troskie, 1942) – Uitmuntende musiekloopbaan
Hanlie van Niekerk (1945) – Internasionaal erkende operasanger
Christine du Plessis (Rautenbach, 1945) – Internasionaal erkende kunsskilder en sanger
Dulcie van den Berg (Smit, 1946) – Akteur
Laura Rautenbach (1949) – Bekroonde beeldhouer
Beatrix Bosch (Van Rensburg, 1952) – Internasionaal bekroonde vir haar leerkunswerk
Berna Ackerman (Cloete, 1954) – Bekroonde musikus en skrywer
Christine Basson (1959) – Akteur
Petru Wessels (1960) – Akteur
Lydia Theron (1960) – Akteur
Paddy Norval (nie matriek hier voltooi) – Akteur
Lyn Smuts (1968) – Internasionaal erkende kunstenaar
Clarabelle van Niekerk (1969) – Internasionaal erkende kunstenaar
Reza de Wet (1969) – Bekroonde dramaturg
Ilse Fourie (Potgieter, 1972) – Internasionaal erkende kunstenaar
Cyrilene Slabbert (1973) – Akteur
Anine Barnard (Bosch, 1975) – Internasionaal erkende etskunstenaar
Naòmi Morgan (1976) – Vertaal verskeie treffer-toneelstukke uit Frans na Afrikaans en Afrikaanse liedjies na Frans
Nadia Burgess (Lindeman, 1976) – Internasionaal erkende musikus
Bambie Heiberg (1977) – Internasionaal erkende musiekloopbaan
Sonia Cabano (De Waal, 1980) – TV-sjef
Isabella Mostert (1980) – Akteur
Heidi Edeling (1983) – Nasionaal erkende musiekloopbaan, Idols-afrigter en uitvoerende hoof van Ghoema-musiektoekennings
Heléne Lombard (1986) – Akteur
Saartjie Botha (1990) – Bekroonde dramaturg, vertaler, verwerker, vervaardiger en direkteur van die Woordfees
Martelize Kolver (1991) – Akteur
Hanlé Barnard (1994) – Akteur
René Snyman (1994) – Internasionaal erkende kunstenaar
Lulu Botha (1997) – Akteur
Ann Hirsch (2002) – Akteur en kommediant
Hillétje Bashew (Möller, 2002) – Akteur en musikant
Esté Rabé (Nell, 2008) – Stigter en sanger van die groep Bottomless Coffee Band
Chanmari Erasmus (2009) – Kanna-bekroonde akteur
Schoemé Grobler (2011) – Akteur
Loané van Sandwyk (2011) – Akteur en sanger
Anika du Toit (2011) – Akteur
SPORT
Hilda Burnett (Nienaber, 1945) – Protea-hokkiespeler
Laura Rautenbach (1949) – Protea-hokkiespeler
Lynette Ferreira (Baird, 1954) – Protea-netbalspeler en -kaptein & Protea-netbalhulpafrigter & Protea-basketbalspeler
Olivia Belcher (Kapp, 1960) – Internasionale meesterswemmer
Inge Bremer (1963) – Internasionale meesteratleet
Aryna Edwards (Lombard, 1971) – Protea-hokkiespeler (1980) & Protea-keurder
Bambi Heiberg (1977) – Internasionale atleet
Zola Budd (nie matriek hier voltooi) – Wêreldrekordhouer in die 5 000m, tweemalige wêreldlandloopkampioen en Suid-Afrika se Sportvrou van die 1980’s.
Stefanie Hefer (1980) – Bekroonde skerpskutter
Tessa Halgryn (Oosthuizen, 1980) – Protea-netbalspeler
Ané van Heerden (Serfontein, 1981) – Nasionale duiker
Amanda Coetzer (1988) – Internasionale tennisspeler (sluit 10 jare agtereenvolgens af in die top-20 op die wêreldranglys en beklee in ’n stadium die 3de plek)
Karen Allers (1995) – Internasionale swemmer
Pietie Coetzee (1996) – Protea-hokkiespeler (wêreldrekordhouer vir meeste internasionale doele) & Suid-Afrikaanse biathlonspan
Anli Kotzé (1997) – Protea-hokkiespeler (1999-2005)
Charlene Hertzog (Du Toit, 1997) – Protea-netbalspeler en -kaptein
Jeanne Mattheus (1998) – Presteerder in perde uithourit
Anchen Nel (Du Plessis, 2003) – Protea-netbalspeler
Anneri Moolman (Ebersohn, 2008) – Nasionale atleet en SA senior 400m-hekkieskampioen
Bernice Strydom (2008) – Springbok-vrouerugbyspeler
Hettie van der Walt (Oosthuizen, 2009) – Protea-hokkiespeler
Cornelle Holtzhausen (Botha, 2010) – Protea-hokkiespeler
Janke van der Vyver (2015) – Nasionale pluimbalspeler
Simoné Gouws (2017) – Protea-hokkiespeler
MEDIA
Anneke van Niekerk (Keyter, 1947) – Bekroonde joernalis
Amy Schoeman (Tromp, 1958) – Internasionaal bekroonde fotograaf
Marieta Lamprecht (van der Walt, 1959) – Internasionaal erkende fotograaf
Dene Smuts (1966) – Bekroonde joernalistieke loopbaan
Sandra Jacobs (1975) – Bekroonde koerantredakeur en skrywer
Merwelene van der Merwe (1976) – Internasionaal erkende fotograaf
Elize Parker (1977) – Skrywer
Liezl Olivier (1990) – Nuusleser op SABC2
Antonia Steyn (1995) – Bekroonde fotograaf en vervaardiger
Benescke Janse van Rensburg (Botha, 1999) – Radio-omroeper
Elma Smit (nie matriek hier voltooi) – Televisie-aanbieder en radio-omroeper
Eloise Pretorius (2000) – Bekende radio- en TV-aanbieder
Jana Balden (Marx, 2008) – Bekroonde joernalis
MEDICI
Elize Dyason (1943) – Senior mediese beampte, Boksburg-Benoni Hospitaal
Trysie Grobler (Du Rand, 1958) – Internasionaal erkende voorligtingsielkundige
Carlé Emden (Sharp, 1989) – Professor & Internasionaal erkende sielkundige
Renata Schoeman (1993) – Internasionaal erkende psigiater
MODELWERK
Sonia Cabano (De Waal, 1980) – Internasionaal erkende model
Chané de Kock (Potgieter, 2003) – Mev. Suid-Afrika 2013
Ansolet Rossouw (2018) – Internasionale model
REGTE
Ronée Robinson (1981): Advokaat wat al as regter ageer het
ANDER
Saartjie Potgieter (Pretorius, 1936) – Bekroonde maatskaplike werker
Esther Geldenhuys (Burger, 1939) – Internasionaal erkende rooskenner
Essie Honiball (Wiese, 1941) – Baanbrekerswerk met Eden-dieet wat gelei het tot ’n gesondheidsdeurbraak
Hilda Burnett (Nienaber, 1945) – Stigterslid van die Demokratiese Party
Estelle Bester (1956) – Baanbrekerswerk vir behuising in Soweto gedurende die 1980’s
Anna van der Hoven (1962) – Professor & Erkende kriminoloog
Marthinette Stretch (Van Tonder, 1965) – Professor & Internasionaal erkende voedingkundige/dieetkundige
Dene Smuts (1966) – Parlementslid
Lanette Hattingh (Claassen, 1970) – Doktor en opvoedkundige sielkundige
Mag Marais (Louw, 1975) – Bekroonde vir bevordering van Afrikaans
Jeanine Nothnagel (1990) – Parlementslid
Elmarie Prinsloo (1990) – Uitvoerende direkteur van die Bloemfontein Skou
Minette Smit (Neuhoff, 1982) – Stigter en direkteur van Compliance Online
Annette Muller (2002) – Forbes se top tien lys van vroue wat die gesig van tegnologie verander
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395
© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999