Jun 7, 2020 | Akademie, Duits, Nuus
– Deur Christi Dempers “Daar is drie dinge in die lewe wat ’n gegewe is: die dood, belasting en dat jy rek-huiswerk gaan kry,” het juf. Ilse Olivier eenkeer vir ’n rekeningkundeklas gesê. Sy was inderdaad reg. Nie eens ‘n pandemie kon die vloed...
Mar 19, 2020 | Akademie, Duits, Nuus
Mia Olivier, ’n gr. 11-leerder aan Oranje, gaan in Junie vier weke in Duitsland deurbring. Dit nadat sy onder die top 10 in Suid-Afrika geëindig het in verlede jaar se Duitse Olimpiade vir gr. 10’s wat Duits as vak neem. Die voorste 10 kandidate word deur die Duitse...
Feb 4, 2020 | Afrikaans, Akademie, Duits, Engels, Fisiese Wetenskap, Nuus, Rekeningkunde, Wiskunde
Die matriekklas van 2019 by die Hoër Meisieskool Oranje het twee maande nadat hulle finaal klaar met skool is, groot eer aan hulle alma mater se onnies gebring. Verskeie onderwysers is Saterdag op die Motheo-onderwysdistrik se plegtigheid vereer vir die uitslae wat in...
Jan 15, 2020 | Afrikaans, Akademie, Duits, Engels, Nuus, Rekeningkunde, Wiskunde
Eerste in die Vrystaat in drie vakke.Dís die nuutste spognuus wat die 2019-matriekklas van die Hoër Meisieskool Oranje vermag het en volg op die nuus dat die nege leerders in die top 50 in die Vrystaat en vyf leerders met agt onderskeidings, die meeste deur enige...