051 – 4474681 admin@oranjemeisies.co.za
Chrisli had net een dag om te groet

Chrisli had net een dag om te groet

Chrisli Markram, ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje het net ’n enkele dag gehad om afskeid van die skool en sy onderwysers te neem voor sy haar skoolloopbaan in Amerika gaan voltooi. Sy het verlede week, die aand voor haar laaste skooldag, bevestiging...
14 dubbelgoues vir ‘Tyd.Saam’

14 dubbelgoues vir ‘Tyd.Saam’

Die Hoër Meisieskool Oranje se toneelstuk Tyd.Saam ryg steeds die teaterpryse in. Op die Montagu-jeugtoneelfees waar die produksie Dinsdag opgevoer is, het hulle 14 dubbelgoue toekennings ontvang. Dit volg op verskeie goue toekennings en ’n spesiale trofee op die...
O die (Oranje)donkie is ‘n wonderlike ding

O die (Oranje)donkie is ‘n wonderlike ding

Me. Retha Pool, regisseur en skrywer van die Hoër Meisieskool Oranje se grensverskuiwende produksie Tyd.Saam, sê die teatergode het gekom en alles laat werk. Dié poppeteaterstuk is Saterdag as die wenproduksie onder die 24 deelnemers op die streekfees van die...
Oranje se poppeteater wyd vereer

Oranje se poppeteater wyd vereer

Die toneelstuk Tyd.Saam van die Hoër Meisieskool Oranje het verskeie goue toekennings en ’n spesiale trofee op die Logan Toneelfees ingeoes. Die fees is die afgelope naweek vir ’n 44ste jaar op Fraserburg aangebied. Dit was al vir menige akteur die eerste stappie na...
Van plaashond tot superster

Van plaashond tot superster

Kevin, die hond wat die rol van Sandy in Annie vertolk het en ‘n groot gunsteling was, moes deur ‘n streng keuringsproses én maande se repetisies gaan om dit eindelik tot op die planke te maak. Kevin, ‘n Golden Retriever het vele harte tydens die...

Ons Skool

Die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ’n oopkop-skool wat tred hou met die moderne wêreld sonder om Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoëgehalte-onderwys weg te gooi.

Lees meer...


Kultuur

Oranje is ‘n skool waarin die kultuurbedrywighede net so belangrik soos die sportbedrywighede is. 

Lees meer...


Sport

Oranje beskik oor toegewyde en professionele afrigters en maak ook van goed gekwalifiseerde buite-afrigters gebruik. 

Lees meer...