14 dubbelgoues vir ‘Tyd.Saam’

14 dubbelgoues vir ‘Tyd.Saam’

Die Hoër Meisieskool Oranje se toneelstuk Tyd.Saam ryg steeds die teaterpryse in. Op die Montagu-jeugtoneelfees waar die produksie Dinsdag opgevoer is, het hulle 14 dubbelgoue toekennings ontvang. Dit volg op verskeie goue toekennings en ’n spesiale trofee op die...
O die (Oranje)donkie is ‘n wonderlike ding

O die (Oranje)donkie is ‘n wonderlike ding

Me. Retha Pool, regisseur en skrywer van die Hoër Meisieskool Oranje se grensverskuiwende produksie Tyd.Saam, sê die teatergode het gekom en alles laat werk. Dié poppeteaterstuk is Saterdag as die wenproduksie onder die 24 deelnemers op die streekfees van die...
Oranje se poppeteater wyd vereer

Oranje se poppeteater wyd vereer

Die toneelstuk Tyd.Saam van die Hoër Meisieskool Oranje het verskeie goue toekennings en ’n spesiale trofee op die Logan Toneelfees ingeoes. Die fees is die afgelope naweek vir ’n 44ste jaar op Fraserburg aangebied. Dit was al vir menige akteur die eerste stappie na...
Van plaashond tot superster

Van plaashond tot superster

Kevin, die hond wat die rol van Sandy in Annie vertolk het en ‘n groot gunsteling was, moes deur ‘n streng keuringsproses én maande se repetisies gaan om dit eindelik tot op die planke te maak. Kevin, ‘n Golden Retriever het vele harte tydens die...
‘Annie’ maak drome waar

‘Annie’ maak drome waar

Almal ken die storie van Annie, die rooikopweeskind wat met haar onblusbare lewenslus die wêreld aanpak en selfs die koudste hart kan smelt. Dié musiekblyspel het sy debuut al in 1978 gehad, maar op 25 Julie 2019 het Annie vir die heel eerste keer op die planke van...
‘Annie’ oes groot lof in by Oranje

‘Annie’ oes groot lof in by Oranje

Wêreldklas, awesome, fantasties, pragtig, uitstekend, loutere plesier, ’n belewenis, hoendervleis-oomblikke, puik, bravo en briljant is van die byvoeglike naamwoorde wat gehoorlede gebruik het om hulle ervaring van die musiekblyspel Annie te beskryf. Die Hoër...