Jun 23, 2020 | Akademie, Hokkie, Koor, Kultuur, Musiek, Netbal, Nuus, Orkes, Redenaars, Sport
– Deur Lehzé Nieuwoudt Baie gesinne het tydens die grendeltydperk begin om saam die oefentekkies aan te trek, maar Charlotte Doubell (matriekleerder) en drie van haar gesinslede doen dit lank reeds. Trouens, al vyf lede van die gesin het al een of ander...
Nov 6, 2019 | Akademie, Drama, Koor, Kultuur, Kuns, Musiek, Nuus, Redenaars
Haar prestasies was so ’n wavrag vol dat dit op twee sertifikate gedruk moes word. En dit was so byna nodig vir ’n derde een. Rehanjo Swanepoel, ‘n gr. 11-leerder aan Oranje het vanjaar verstom met die aantal aktiwiteite wat sy aangepak én daarin presteer het....
Oct 23, 2019 | Koor, Kultuur, Musiek, Nuus
Hy het ’n musiekvlam by dogters aangesteek en sy ’n siel aan Oranje se musiekdepartement gegee. Só is mnr. Heinrich Lategan en mev. Brigitte Botha Maandag tydens ’n afskeidsgeleentheid gehuldig. Sien video. Mnr. Lategan verlaat die skool ná vier jaar as...
Sep 17, 2019 | Debat, Drama, Koor, Kultuur, Nuus
Kultuuraktiwiteite, wat nou ’n groot deel van die jaarlikste interskole tussen die Hoër Meisieskole Oranje en Bloemhof uitmaak, het eintlik met toeval sy ontstaan gehad. Volgens juf. Brigitte Botha, onderwyser wat vroeër nou by Oranje se kultuur betrokke was, het...
Aug 16, 2019 | Koor, Kultuur, Nuus
‘n Aand om te beleef. Dís hoe Donderdagaand se koorvertoning in Stellenbosch beskryf kan word wat die interskole-naweek amptelik van stapel laat loop het. Daar was ‘n totaal van ses uitstekende kore op die verhoog. Die aand het met die Hoërskool...
Jul 29, 2019 | Drama, Koor, Kultuur, Musiek
Almal ken die storie van Annie, die rooikopweeskind wat met haar onblusbare lewenslus die wêreld aanpak en selfs die koudste hart kan smelt. Dié musiekblyspel het sy debuut al in 1978 gehad, maar op 25 Julie 2019 het Annie vir die heel eerste keer op die planke van...