Leerder se skets gekies uit duisende inskrywings

Leerder se skets gekies uit duisende inskrywings

Met die aanmoediging van haar sibbe wat wou seker maak sy teken hulle akkuraat, is Anri du Plessis van die Hoër Meisieskool Oranje se kunswerk as een van die 13 bestes in Santam se gesogte kinderkunskompetisie aangewys. Daar was vanjaar 4335 nasionale inskrywings...