May 28, 2020 | Musiek, Nuus
– Deur Carla Fourie ’n Klompie van die jonger onnies by Oranje is nie net goeie onderwysers nie, maar kan ook ’n noot hou. Juf. Andrea Liebenberg, wat die vak tegnologie aanbied, het vanjaar die derde onnie geword om in ’n sanggroep te sing. Sy het haar by juf....
May 27, 2020 | Musiek, Nuus
– Deur Jana Campbell Geesbou, lawwe aantrek, rasieleiers wat Woensdaeperiodes kortknip en die laaste drie jaar Magé Troskie se parodië, is waarna Oranjeniete voor ’n interskole uitsien. Magé (gr. 11) laat die hele skool saamstem daar is nie nog ’n skool soos...
May 27, 2020 | Con Spirito, Debat, Hokkie, Kultuur, Netbal, Nuus, Orkes, Sport, Tennis
– Deur Ivanke van Jaarsveld Dit het als begin by die besef dat sy en haar mede-matrieks nie vir ‘n laaste keer op die bus sou kon klim om Affies vir oulaas die stryd aan te sê nie – ‘n bitter pil om te sluk. Jana Meyer, kaptein van die eerste netbalspan en...
May 25, 2020 | Kultuur, Nuus, Redenaars
Vier redenaars van die Hoër Meisieskool Oranje het na die nasionale ronde van die ATKV se Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deurgedring. Dit word op 1 en 2 Oktober 2020 in Johannesburg aangebied. Die vier is dubbeld soveel as verlede jaar se twee. Vanjaar se...
Mar 30, 2020 | Drama, Kultuur, Nuus
Vier dramaleerders by Oranje, Busi Zoko, Hilda Olivier, Katie Reimers en Clarissa Delport (almal gr. 12) is vier van vyf Vrystaters en 74 landwyd wat tot die eindronde van die Nasionale Toneelkompetisie gevorder het. Hulle moes elkeen ’n video-oudisie instuur. Die...