Redenaars laat hul merk in Pta

Redenaars laat hul merk in Pta

Oranje se leerders het hulle goed van hulle taak gekwyt op die eindronde van die radikale redenaarskompetisie in Pretoria deur drie eerste plekke in te ryg. Vir die tweede agtereenvolgende naweek het Rehanjo Swanepoel met ’n eerste plek na Bloemfontein teruggekeer. Sy...
Rehanjo SA se beste gr. 11 Oppie Tong Af-redenaar

Rehanjo SA se beste gr. 11 Oppie Tong Af-redenaar

Die Hoër Meisieskool Oranje se Rehanjo Swanepoel en Helené Jansen van Rensburg het albei ’n top drie posisie op die nasionale ronde van die Oppie Tong Af-redenaarwedstryd in Johannesburg behaal. Rehanjo was eerste vir gr. 11-leerders in Afrikaans voorbereid en Helené...
Vianke deur na ATKV-redenaars eindronde

Vianke deur na ATKV-redenaars eindronde

Vianke Herbst, ‘n gr. 10-leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje, is die enigste redenaar van die skool wat tot die nasionale ronde van die ATKV-redenaarswedstryd deurgedring het. Slegs die beste redenaar per afdeling per provinsie kwalifiseer vir die...
Redenaars deur na nasionale ronde

Redenaars deur na nasionale ronde

Die redenaars Rehanjo Swanepoel en Helené Jansen van Rensburg is tydens Oppie Tong Af se Vrystaatronde gekies om hulle slag op die nasionale ronde in Oktober in Midrand te wys. * Tien leerders het deurgedring na die halfeindronde van die ATKV-redenaars op 1 Junie in...
Oranje se spanredenaars skitter

Oranje se spanredenaars skitter

Die Hoër Meisieskool Oranje se gr. 10- en gr. 11-spanredenaars het albei na die nasionale ronde van die Radikale Redenaars-kompetisie deurgedring. Dit vind in Oktober by die Hoërskool Garsfontein in Pretoria plaas.