Danielle en Miché haal SA-tetrathlonspan

Danielle en Miché haal SA-tetrathlonspan

Die jaar is skaars twee weke oud en Oranje het reeds twee dogters in ’n nasionale sportspan. Die gr. 10’s Danielle Joubert en Miché Johns is verlede week in die nasionale tetrathlonspan span van die Suid-Afrikaanse Moderne Vyfkampvereniging ingesluit. Hulle gaan...
Oranje se swemmers oorheers

Oranje se swemmers oorheers

Oranje se swemmers het 2020 op ’n skitterende wyse afgesluit met ’n rits swemmers wat ’n ryk medaljeoes opgelewer het en vier van hulle wat die voorste deelnemer in hulle ouderdomsgroep op die Vrystaat-kampioenskappe was. Die gala het Vrydag geëindig. Swemmers het...
Swembreier sal ‘altyd trots vooruit loop’

Swembreier sal ‘altyd trots vooruit loop’

Ná tien jaar en vele suksesse met Oranje se swemmers, gaan Brent Holmes binnekort halt roep as afrigter by Oranje. Hy is deur die Universiteit van Pretoria aangestel om sy satellietprogram in die noorde van Pretoria te bestuur. Holmes het ingestem om nog tot einde...
3de plek vir muurbalster

3de plek vir muurbalster

Reese Thomspson, ’n 16-jarige muurbalspeler van Oranje, het ’n derde plek in die Vrystaatse afdeling vir die Growthpoint nasionale kampioenskap vir seniors behaal. Die wenner van die toernooi voorverlede week in Bloemfontein het vir die eindronde in Pretoria...
Guinevere ons eie top-fotograaf

Guinevere ons eie top-fotograaf

– Deur Carla Fourie Met ’n bekende pa as fotograaf en ’n oog vir kuns was dit seker vir Guinevere Pretorius bestem om ook agter die kameralens in te klim. Dié gr. 12-leerder in OMS het selfs al begin geldmaak met haar onderneming, G Photography. Sy neem al...
Bemoediging in die middel van storm

Bemoediging in die middel van storm

– Deur Michelle Strydom Seil jou skippie nog? Hou jy nog kop bo water? Die VCSV-tema, “SHIPS”, herinner ons daaraan dat ons bestem is om ’n ligtoring te wees in die “friendSHIPS” wat in 2020 aan boord is. Hulle is nie per toeval in...