Karre oppas harde werk, sê Mej. Oranje

Karre oppas harde werk, sê Mej. Oranje

– Deur Jana Uys de Castro Jy leer regtig om iemand te respekteer as jy in hulle skoene geloop het, sê Katie Reimers nadat sy ’n glimbaadjie aangetrek en ’n dag lank as ’n parkeerwag in die somerhitte gewerk het. Katie (gr. 12), wat in Maart as Mej. Oranje 2020...
Covid-19 keer nie onderwys (of rek-huiswerk)

Covid-19 keer nie onderwys (of rek-huiswerk)

– Deur Christi Dempers “Daar is drie dinge in die lewe wat ’n gegewe is: die dood, belasting en dat jy rek-huiswerk gaan kry,” het juf. Ilse Olivier eenkeer vir ’n rekeningkundeklas gesê. Sy was inderdaad reg. Nie eens ‘n pandemie kon die vloed...
Tegnologie-onnie net so bedrewe op verhoog as in klas

Tegnologie-onnie net so bedrewe op verhoog as in klas

– Deur Carla Fourie ’n Klompie van die jonger onnies by Oranje is nie net goeie onderwysers nie, maar kan ook ’n noot hou. Juf. Andrea Liebenberg, wat die vak tegnologie aanbied, het vanjaar die derde onnie geword om in ’n sanggroep te sing. Sy het haar by juf....
Rubriek: Dán nie meer nodig vir handreiniger en masker

Rubriek: Dán nie meer nodig vir handreiniger en masker

– Deur Michelle Strydom Dit loop op sy tone in ons gange af – so stilletjies, onverwags en ongesiens. Amper soos ‘n dief in die nag. As hy jou land se grense oopskop, is dit reeds te laat. Covid-19 is hier om te kom steel en te verwoes. Amper soos ‘n brullende...
Grap word passie vir musikant Magé

Grap word passie vir musikant Magé

– Deur Jana Campbell Geesbou, lawwe aantrek, rasieleiers wat Woensdaeperiodes kortknip en die laaste drie jaar Magé Troskie se parodië, is waarna Oranjeniete voor ’n interskole uitsien. Magé (gr. 11) laat die hele skool saamstem daar is nie nog ’n skool soos...