Johani, Charné en Germarie maak wéér so

Johani, Charné en Germarie maak wéér so

Drie Oranje-atlete het vir die tweede agtereenvolgende Saterdag nuwe byeenkomsrekords agter hulle name gekryf. Die hekkiesloper Germarie Spershott, naelloper Charné Wansbury en driespronger Johani van Tonder se vorm is reeds vroeg in die seisoen aan die brand. Hulle...
Topatlete na Grey en OMS se byeenkoms

Topatlete na Grey en OMS se byeenkoms

Klik hier vir Saterdag se program. As die vorige 20 jaar in ag geneem word, is die kanse goed dat van die atlete wat vanjaar aan die Stadium Fast Foods Grey/OMS-atletiekbyeenkoms gaan deelneem, in die toekoms op ’n wêreldverhoog kan eindig. Die jaarlikse byeenkoms,...
Groot eer, sê Arina oor wêreldrekord

Groot eer, sê Arina oor wêreldrekord

Arina Nicolaisen, ’n matriekleerling aan die Hoër Meisieskool Oranje, sê sy wou soos ’n klein kind op en af spring van vreugde toe sy hoor sy het pas ’n wêreldrekord agter haar naam geskryf. Die 18-jarige Arina het Sondagoggend aan die Wêreldkampioenskappe vir...
Goud vir Johani op SA’s

Goud vir Johani op SA’s

Johani van Tonder het ’n eerste plek in die driesprong vir meisies o.15 op die SA atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth behaal. Sy het dit met ’n sprong van 11.42m vermag. In die verspring het sy vyfde geëindig. Enid Bezuidenhoudt het met ’n bronsmedalje na Bloemfontein...