Tammy en Annika onder top 50 landlopers

Tammy en Annika onder top 50 landlopers

Tammy Cloete het 45ste en Annika Krause 47ste op Saterdag se Nasionale Landloopkampioenskap in Pretoria geëindig. Annika het in die o.16-ouderdomsgroep deelgeneem waarin 92 hardlopers aangetree het. Sy het die 4km in ’n tyd van 16:53 voltooi. Tammy, wat ’n vierde...
Drie landlopers na SA’s

Drie landlopers na SA’s

Drie Oranjeniete, Miché Johns, Annika Krause en Tammy Cloete, is vir die Vrystaatse landloopspan gekies. Dit is die vierde agtereenvolgende jaar wat Tammy die span haal. Die nasionale landloopkampioenskap word op 7 September in Centurion aangebied. Dit nadat dié drie...