Gr. 9 Vakkeuses

Oranje bied jaarliks ’n gr. 9-oueraand aan wat die geleentheid aan ouers bied om meer duidelikheid oor vakke te kry met die oog op die uitoefen van hulle dogters se vakkeuses vanaf gr. 10.

Weens Covid-19 kon dit nie vanjaar plaasvind nie.

Hieronder is video’s waar leerders en/of onderwysers ’n opsomming oor ’n vak gee of waarin hulle vrae beantwoord wat hulle vanaf ouers ontvang het.

Heel onderaan word die vakkeuses uiteengesit.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

* Vakkeuses by Oranje:

GRAAD 10:
­­→ Verpligte vakke ←
– Afrikaans (Huistaal) en Engels (Eerste Addisionele Taal)
– Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
– Lewensoriëntering

→ Keusevakke ←
’n Leerder kies een vak uit elke groep:
Groep 1
– Lewenswetenskappe
– Besigheidstudie
– Rekenaartoepassingstegnologie
– Visuele Kuns
– Vakmusiek

Groep 2
– Fisiese Wetenskappe
– Dramatiese Kuns
– Verbruikerstudie
– Besigheidstudie
– Rekenaartoepassingstegnologie

Groep 3
– Rekeningkunde
– Duits (Tweede Addisionele Taal)
– Verbruikerstudie
– Geografie
– Vakmusiek

 

GRAAD 11:
­­→ Verpligte vakke ←
– Afrikaans (Huistaal) en Engels (Eerste Addisionele Taal)
– Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
– Lewensoriëntering

→ Keusevakke ←
’n Leerder kies een vak uit elke groep:
Groep 1
– Lewenswetenskappe
– Visuele Kuns
– Besigheidstudie
– Rekenaartoepassingstegnologie

Groep 2
– Fisiese Wetenskappe
– Dramatiese Kuns
– Besigheidstudie
– Rekenaartoepassingstegnologie
– Verbruikerstudie

Groep 3
– Rekeningkunde
– Verbruikerstudie
– Duits (Tweede Addisionele Taal)
– Geografie

 

GRAAD 12:
­­→ Verpligte vakke ←
– Afrikaans (Huistaal) en Engels (Eerste Addisionele Taal)
– Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
– Lewensoriëntering

→ Keusevakke ←
’n Leerder kies een vak uit elke groep.
Groep 1
– Lewenswetenskappe
– Besigheidstudie
– Visuele Kuns

Groep 2
– Fisiese Wetenskappe
– Dramatiese Kuns
– Besigheidstudie
– Rekenaartoepassingstegnologie
– Verbruikerstudie

Groep 3
– Rekeningkunde
– Verbruikerstudie
– Duits (Tweede Addisionele Taal)
– Geografie

 

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495