CON SPIRITO
Con Spirito is die trotse sanggroep van Oranje.
Die sanggroep bestaan uit 20 dogters wat passievol is oor musiek en veral sang.
Die naam Con Spirito wat beteken “musiek met geesdrif”, word uitgeleef in elke musiekstuk en optrede.
Die sanggroep tree gereeld op uitnodiging by verskeie feeste en kompetisies op, waarby die gehore altyd die groep met groot lof ontvang.
Die sanggroep is sedert 2011 onder leiding van mnr. Stefan Buys en bou sedert hulle stigting in 2002 voort op die ryke kultuurtradisies wat Oranje koester.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395