KULTUUR

Oranje het ’n lewendige debatvereniging. Spanne neem jaarliks aan die landswye ATKV- en die Dink of Sink-debatkompetisie deel.
Debatkompetisies vir ‘n senior en junior span vind ook tydens die interskole met Bloemhof- en Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria plaas.
’n Nuutjie is ’n debat-inter met Grey-kollege wat een keer per kwartaal plaasvind.
Die ATKV-debatkompetisie is voorbereide debatte. Dink of Sink-, interskolekompetisies en debatliga is onvoorbereid.
Mevv. Renette van der Walt en Adéle Dempers is die betrokke personeellede.

Die ATKV-onderwerpe vir 2019 is:
Junior spanne:
Voorstanders/Inleidend: Alle uitheemse bome in Suid-Afrika behoort gesloop word.
Teenstanders/Opponerend: Alle uitheemse bome in Suid-Afrika behoort nie gesloop te word nie.
Senior spanne:
Voorstanders/Inleidend: Suid-Afrika behoort sy kulturele erfenis te verwyder om nasiebou te bevorder.
Teenstanders/Opponerend: Suid-Afrika behoort nie sy kulturele erfenis te
verwyder om nasiebou te bevorder nie.

Belangrike datums vir 2019
ATKV-uitdunrondes:
Eerste ronde: 2 – 3 Mei 2019, Kroonstad
Tweede ronde: 25 Mei 2019, Kroonstad
Nasionale eindronde: 3 Augustus, Goudini Spa

Dink of Sink-debatkompetisie:
Vrystaatse uitdunronde: 1 Augustus 2019 by Oranje
Nasionale eindronde: 14 September in Pretoria (VOORLOPIGE DATUM)
Interskolekompetisies:
Afrikaans Hoër Meisieskool: 17 Mei 2019 by Oranje
Bloemhof: 16 Augustus 2019 in Stellenbosch
Debatinters met Grey:
25 Februarie 2019
13 Mei 2019
16 September 2019

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Niel Theart):
E-pos: joostehuis@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 084-511-6263

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495

© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999