KAMERKOOR
As deel van ‘n ’n ryk koortradisie word leerders die geleentheid gebied om in ‘n meer informele omgewing koorsang te bevorder. Daarom is die kamerkoor in 2013 gestig wat eers bekend gestaan het as die Juniorkoor. Hierdie koor het tot in 2016 slegs uit gr. 8 en gr. 9 dogters bestaan, maar vanaf 2017 word leerders van alle grade die geleentheid gebied om hier te sing, as deel van die koor se visie as opleidingskoor.
Die koor tree tydens verskeie skoolgeleenthede op, waaronder die reüniekonsert, kerkoptrede tydens die skool se verjaarsdagnaweek, Koorsig, die Orkes Ekstravaganza asook die skool se prysuitdeling hoogtepunte is. Die koor neem ook deel aan die jaarlikse kunswedstryd.
‘n Paassangdiens in die eerste kwartaal saam met die Bloemfonteinse Stadsorkes was in 2018 ‘n groot nuwe hoogtepunt vir die koor. So ook die musiekblyspel Annie wat van 25 tot 27 Julie 2019 deur die skool aangebied word waarvan die kamerkoor deel is.
Oudisies vir die kamerkoor vind gedurende die laaste twee weke van Januarie plaas, waarna ‘n oefennaweek plaasvind aan die einde van Januarie.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395
© 2019 OranjeMeisies.co.za - All rights reserved. Privacy | CMS | #WebDesigns since 1999