KOOR

Oranje het ‘n ryke koortradisie oor ongeveer 70 jaar opgebou. Die koor neem aan ‘n wye spektrum van kompetisies en feeste deel. Jaarlikse prestasies in verskeie kunswedstryde en die ATKV-Applous kompetisie is ‘n beloning op die harde en genotvolle werk en spreek van die hoë standaard wat die koor handhaaf.

Die missie van die koor is om ‘n liefde vir koorsang by die dogters te kweek en hulle te bemagtig sodat hulle die wêreld ingaan en die koorleiers van die toekoms kan word.

Die koor onderneem ook verskeie toere na die buiteland. Die onlangste hoogtpunt is in 2017 waar hulle die kroon dra as die wenners van die 8ste Internasionale Jeug musiekfees in Bratislava in die afdelings Jeugkore en volksmusiek met ‘n persentasie van 93% en 93,5% onderskeidelik.
Die koor staan sedert 2012 onder leiding van Stefan Buys, Christine Hugo en Heinrich Lategan as begeleier.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495