CON SPIRITO

Con Spirito beteken musiek met geesdrif en daarvan het ons baie!

Con Spirito is die naam van ons sanggroep wat bestaan uit dogters wat nie geesdriftig is nie, maar ook passievol oor musiek en veral sang.

Die sanggroep tree sedert sy ontstaan in 2002 jaarliks by verskeie geleenthede en musiekfeeste op, soos die interskoles en ander spesiale geleenthede van die skool.


Het jy geweet?

Le Rouxhuis was ’n hospitaal tydens die Anglo-Boereoorlog en die 1ste skool-gebou en koshuis.

Die 1ste netbalspan, hokkiesspan én tennisspan was almal in 2022 die nasionale kampioen.

Die koor en Con Spirito-sanggroep het albei in 2023 hulle nasionale kompetisie gewen.

OMS was in 2021 17de nasionaal vir meeste onderskei-dings per leerder in die eindeksamen.

Oranje was die 1ste en lank die enigste skool in die land om drama as eksamen-vak aan te bied.