AFRIKAANS HUISTAAL

Oranje onderskei hulle jaarliks tydens die matriekeksamen. Oranje het in 2019 vir die 11de agtereenvolgende jaar eerste in die Vrystaat geëindig. Al die matrieks slaag Afrikaans huistaal met ’n gemiddeld van 70,4%. Agtien onderskeidings is behaal.

Die leerders skryf jaarliks vir verskeie skryfkompetisies in, soos die Poort-kompetisie (prosa / poësie) en die NALN-Skrywersvereniging se skryfkompetisie.

Gr. 10- tot gr. 12-leerders woon jaarliks ’n drama-opvoering, aangebied deur ’n professionele toneelagentskap by. Gr. 10’s se opvoering handel oor beeldspraak.  Vir gr. 11’s is die leerders se drama, My Japan, wat opgevoer word. Die matriekleerders woon twee opvoerings by – een oor hulle voorgeskrewe drama, sowel as een oor hulle voorgeskrewe prosawerk.

Oranje se Afrikaanse departement bestaan uit ’n groep baie ervare onderwysers.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495