BESIGHEIDSTUDIES
Besigheidstudies is ‘n keusevak in gr. 10 tot gr. 12. Die vak behels die kennis, vaardighede en waardes wat van uiterste belang is vir ingeligte, produktiewe, etiese en verantwoordelike deelname in die formele en informele ekonomiese sektore.
Suid-Afrika is ‘n diverse land wat vele uitdagings bied en besigheidstudies as vak bemagtig leerders om tred te hou met veranderende kwessies betreffende ekonomie en die werksmag.
Leerders verwerf vaardighede in probleemoplossing, kreatiewe denke, generering van idees en tegnieke hoe om probleme op te los.
‘n Aantal opdragte en/of ondersoeke word op bepaalde tye vereis, wat die leerder sowel as die onderwyser help om vordering op die gebied van besigheidstudies deurlopend te monitor.
Punte word aan hierdie opdragte/ondersoeke toegeken en die punte maak deel uit van die jaarpunt.
Die formele assessering sluit ‘n taak, ‘n projek, ‘n aanbieding, toetse en eksamens in.

Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395