ENGELS 1STE ADDISIONELE TAAL & HUISTAAL

Die Engels-departement se doelstelling is om deur die KABV (of CAPS) in ’n dinamiese, kreatiewe en gekoesterde omgewing leerders te kweek wat op alle vlakke met selfvertroue in Engels kan kommunikeer.
Oranje bied sedert 2018 Engels Eerste Addisionele Taal sowel as Engels Huistaal (vanaf gr. 10) aan.
Oranje se Engels-departement het in die 2018-matriekeksamen die agtste jaar agtereenvolgens die eerste posisie vir Engels Eerste Addisionele Taal in die Vrystaat en Motheo-distrik behaal.
Die klasgemiddeld vir 2018 was 75,37% en 34% van die matrieks het ‘n A-simbool behaal. Die dogters behaal gereeld op nasionale en provinsiale vlak pragtige prestasies met hul Engelse skryfwerk, debat- en redenaarsvermoëns.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495