GEOGRAFIE
Geografie is ’n wetenskap wat fisiese en menslike prosesse, asook ruimtelike patrone insluit. Die jaarplan vereis van elke leerder wat die vak bestudeer om ruimtelike verspreiding van mense, hulle behoeftes en bedrywighede, asook natuurlike verskynsels soos klimaatkunde en geomorfologie te bestudeer.
Wat die geografiese vaardighede en tegnieke behels, word die leerder geleer om kennis toe te pas om ’n volhoubare bestaan op aarde te verseker. ’n Topografiese kaart word gebruik om afstand, rigting en gradiënt te bepaal, asook om landvorme en menslike bedrywighede te herken.
Verskeie loopbaanrigtings word aan die leerarea gekoppel, soos ‘n kartograaf, hidroloog, operateur in GIS, geoloog, siviele ingenieurswese, argitektuur, stad- en streeksbeplanner asook beroepe in toerisme.
Pragtige aanbiedings word elke jaar deur navorsing deur die dogters voorgelê.
Dit is voorwaar ‘n wonderlike vak om te kies, nie net om jou kennis te verbreed nie, maar ook om na aan die skepping te leef, want die vak is oral om ons. Dink maar net aan aardverwarming, aardbewings en vulkane.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395