LEWENSORIËNTERING
Lewensoriëntering is ‘n verpligte vak vanaf gr. 8 tot gr. 12 wat dogters moet slaag om hulle graad te slaag. Die vak is ‘n samevatting van voorligting, beroepsvoorligting, gesondheidsopvoeding en liggaamlike opvoeding.
Die vak LO probeer die dogters voorberei vir die lewe, nou en ná skool.
Die vak fokus op ‘n holistiese benadering van persoonlike, emosionele en geestelike groei, sosiale interaksie en verhoudings met ander sowel as liggaamlike gesondheid.
Die vak probeer die dogters help met besluitneming, van vakkeuses tot lewenskeuses.
Al dra die vak nie by tot universiteitskeuring nie, probeer ons die dogters se algemene kennis verbeter sodat hulle met selfvertroue die samelewing kan ingaan.

Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395