MUSIEK

  • ’n Wye verskeidenheid van instrumente word by die skool aangebied: Viool, altviool, tjello, kontrabas, fluit, klarinet, hobo, franse horing, trompet, tromboon, saksofoon, perkussie, klavier en sang (ligtemusiek en klassiek).
Die skool besit al hierdie instrumente en word uitgehuur teen ‘n minimale bedrag per kwartaal.
  • Leerders word jaarliks deur hul betrokke onderwysers ingeskryf vir verskillende eksamens by Trinity, ABRSM of UNISA.
  • Daar is oefenkamers by die skool beskikbaar waar leerders in die middae kan oefen.
  • Teorieklasse word in die middae aangebied. Teorieklasse vir orkeslede is gratis.
  • Kontak een van ons onderwysers vir verdere besonderhede:
    Mev. Anelize Armer (082 854 4158)
    Mnr. Piet Moolman (083 447 1047)

    Oranje Skakels

    Pre-Primêr

    Webwerf

    E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

    Telefoon: 051-448-4149

    Faks: 051-447-0070

    Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

    Vrydae 07:00-14:00 

    Primêr

    Webwerf

    E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

    Telefoon: 051-447-6845

    Faks: 051-447-0070

    Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

    Vrydae 07:00-14:00

     

     

    Sekondêr

    Webwerf

    E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

    Telefoon: 051-447-4681

    Faks: 051-447-3083

    Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

    Vrydae 07:00-14:00

    Koshuis

    Webwerf

    Joostehuis (Stanley Biggs):
    E-pos: biggssj@gmail.com
    Telefoon: 072-112-1626

    Le Rouxhuis (Corné Marais):
    E-pos: cmarais@inext.co.za
    Telefoon: 083-409-7395

    Reünie

    Webwerf

    E-pos: sarette1972@gmail.com

    Telefoon: 079-870-0495