REKENINGKUNDE
Volgens die kurrikulum word rekeningkunde soos volg gedefinieer:
“Rekeningkunde fokus op die meting van optrede en prossessering en kommunikasie van finansiële inligting aangaande ekonomiese sektore. Die dissipline verseker dat beginsels soos die etiese gedrag, deursigtigheid en toerekenbaarheid aan voldoen is. “Dit het berekking op die logiese, sistematiese en akkurate seleksie en boekstawing van finansiële inligting van transaksies, asook die samestelling, ontleding, interpretasies en kommunikasie van finansiële state en bestuursverslae vir die gebruik van geïnteresseerde partye.
“Die vak ontwikkel leerders se kennis, vaardighede en waardes wat fokus op finansiële rekeningkunde, bestuursrekeningkunde en ouditvelde. Hierdie velde dek ‘n breë spektrum van rekeningkunde om leerders voor te bereik vir ‘n verskeidenheid beroepsgeleenthede.”
Elke graad behandel dan finansiële rekeningkunde (60% van die werk), bestuursrekeningkunde (20% tot 25% van die werk) en hulpbronbestuur (20% tot 25% van die werk).
Die rekeningkunde-departement groei baie en lewer puik werk. Dit bestaan uit entoesiastiese onderwysers.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395