TEGNOLOGIE

Slegs vir gr. 8 tot gr. 9.

Hierdie vak dek ‘n baie wye veld en bied groot uitdagings vir die leerders.
Die klaskamer wat aan die begin van 2017 in gebruik geneem is, is toegerus met tafels en stoele, werkstafels, wasbakke, rakke en stowe. Dit vergemaklik die maak en bou van voorwerpe.

Die opdragte en projekte word grootliks gedurende skoolure gedoen. Sodoende maak ons seker dat die leerders self die werk doen. Voor elke projek word daar navorsing gedoen en ‘n skets gemaak en aan die einde volg daar ‘n voorlegging.
Leerders bou pawiljoene en insleepvoertuie, leer om te verf, maak speelgoed wat kan beweeg, houers, handsakke, ens. Ons maak ook so ver as moontlik van afvalmateriaal gebruik. Baie van hierdie take word aan minderbevoorregte kinders geskenk. Ons help dus ook met herwinning en liefdadigheid.

Die hoogtepunt is wanneer die leerders as deel van prosessering begin kosmaak. Hulle geniet dit baie en smul graag aan die eindprodukte.
Tegnologie bied aan leerders die geleentheid om hulle kreatiwiteit uit te leef en om voordele oor werk wat tradisioneel vir mans uitgesonder is, die hoof te bied.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495