VISUELE KUNSTE
Deur visuele kunste kry leerders die geleentheid om vaardighede aan te leer in die volgende dissilpines: tekenkuns, skilderkuns, beeldhoukuns, pastelwerk, lino en ets-drukwerk, charcoal en gemengde media.
Die skool beskik oor die geriewe on kleiwerk te bak (pottebakkersoond) sowel as ‘n etspers.
Kuns word as matriekvak gedurende skoolure aangebied en leerders het ook die geleentheid om ná skoolure aan hul praktiese werk te kom werk onder toesig van die kunsonderwyseres.
Leerders wat nie kuns as vak neem nie, kry ook die geleentheid om in die middae kunsvaardighede aan te leer. Die tye van hierdie klasse is Dinsdae en Donderdae van 14:00 tot 15:30.

Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395