WISKUNDE

Vakbeleid:
– Deur die vak betekenisvol aan te bied ’n liefde vir, belangstelling in, en ’n positiewe ingesteldheid teenoor wiskunde te laat posvat.
– Om leerders te lei om probleemoplossing met gemak te hanteer.
– Om helder denke en logiese afleidings vermoëns te ontwikkel.
– Om basiese opleiding vir toekomstige studies en loopbaan te verskaf.

Slaagvereistes:

Gr. 8 tot gr. 9: 40% (40% deurlopende evaluering en 60% eksamen)
Gr. 10 tot gr. 12: 30% (25% deurlopende evaluering en 75% eksamen)

Kurrikulum:
Gr. 8 tot gr. 12 volg die nuwe kurrikulum (CAPS) soos deur die Departement van Onderwys voorgeskryf.
Die volledige kurrikulum is op die webtuiste van die Department van Onderwys beskikbaar.

Olimpiades:
Olimpiades waaraan die leerders kan deelneem:
Amesa
Harmony
Nautilus

Admaths:
Gevorderde wiskunde word by die skool aangebied. Leerders wat 80% of meer vir wiskunde behaal, kan dié vak neem. Inligting oor Admaths kan op hul webtuiste verkry word.

Master maths:
Master maths word in die middae in een van die skool se rekenaarsentrums aangebied.
Skakel mev. Carien James in die verband.

Wiskunde ekstra klasse:
Mnr. Carel van Aswegen bied Maandae- en Dinsdaemiddae wiskundeklasse vir gr. 8- en gr. 9-leerders aan.

Oranje Skakels

Pre-Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjepp.co.za

Telefoon: 051-448-4149

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00 

Primêr

Webwerf

E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za

Telefoon: 051-447-6845

Faks: 051-447-0070

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

 

 

Sekondêr

Webwerf

E-pos: admin@oranjemeisies.co.za

Telefoon: 051-447-4681

Faks: 051-447-3083

Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00

Vrydae 07:00-14:00

Koshuis

Webwerf

Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626

Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395

Reünie

Webwerf

E-pos: sarette1972@gmail.com

Telefoon: 079-870-0495