Die nuwe BL is bekend. Nege benoemings is van ouers ontvang wat dié dan die BL-lede maak sonder dat ’n verkiesing nodig is.

Die nege ouers se kinders op Oranje is:
* Reinet Blom = Marilet (gr. 9)
* Catherine Cawood = Danielle (gr. 10)
* Hendrik Fourie = Lianri (gr. 8)
* David Janse van Vuuren = Ané (gr. 11)
* Anmari Joubert = Elizabeth (gr. 10)
* Jana Lamprecht = Ané (gr. 9)
* Kobus le Roux = Diné (gr. 8)
* Stephen Rautenbach = Ané (gr. 9)
* Erik van Driel = Inge (gr. 12) & Eloise (gr. 10)