@OMS
@OMS is Oranje se eie skryfbehoefte- en klerewinkel.
Ons verkoop produkte eie aan Oranje, byvoorbeeld OMS-komberse, -serpe, -handdoeke, -swempette en –swembroeke. Vanaf die begin van 2008 word die skoolsweetpak en skoolsportklere ook uit die winkel verkoop.
Die winkel probeer om in die behoeftes van Oranje te voorsien met skryfbehoeftes teen die laagste pryse, gehalte-tweedehandse klere en produkte eie aan Oranje.
Daar is ’n deurlopende, positiewe groei in die verkope van die winkel. Die nettowins word jaarliks aan die skool uitbetaal en finansier dan verskillende projekte van die skool.
Oranje Skakels
Pre-Primêr
Telefoon: 051-448-4149
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Primêr
E-pos: kantoor@oranjeprimer.co.za
Telefoon: 051-447-6845
Faks: 051-447-0070
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Sekondêr
E-pos: admin@oranjemeisies.co.za
Telefoon: 051-447-4681
Faks: 051-447-3083
Ure: Maandae tot Donderdae 07:00-15:00
Vrydae 07:00-14:00
Koshuis
Joostehuis (Stanley Biggs):
E-pos: biggssj@gmail.com
Telefoon: 072-112-1626
Le Rouxhuis (Corné Marais):
E-pos: cmarais@inext.co.za
Telefoon: 083-409-7395